Firearms Guardian Ad family small banner
RECENT POSTS:
27 Nov 2023
READ MORE >>
3 Nov 2023
READ MORE >>
16 Oct 2023
READ MORE >>
Firearms Guardian Ad

KYK: Vuurwapenwet; Op ‘n Ernstige noot met Jonathan Deal & Ian Cameron

Vuurwapenwet Rikus De Beer

Gun bill amendments: Rikus De Beer (better known as Jonathan from RadioRaps) chats with Jonathan Deal, national coordinator for #SafeCitizen and Ian Cameron, founder of firearms.co.za & ambassador for #SafeCitzen about the proposed amendments to the firearms control act.

Vandag gesels ons oor die nuwe wapenwette wat toegepas wil word deur die Suid-Afrikaanse regering, ons lig ons opinies en feitlike punte oor die saak. Ons gaste is Jonathan Deal en Ian Cameron. Hulle het baie kennis in terme van wapenwette en vat die owerheid aan in hierdie verband. Ons lig julle ook in oor die webtuistes wat jy kan besoek om teen die saak te appélleer.

Maak ‘n draai hier by Dear SA  om jou kommentaar en/of opinie te lewer oor die saak.

Ander webtuistes en Facebook blaaie om te gaan besoek is:

Luister die episode as ‘n podcast orals en deel dit met jou mense asb!

Apple podcasts: https://podcasts.apple.com/podcast/id…

Spotify: https://open.spotify.com/show/2ceuMLd…

Of luister net sonder apps hier:

https://www.buzzsprout.com/1715100

Op ‘n Ernstige Noot word gemaak by www.mediafarm.co.za in Johannesburg. Besoek hulle as jy wil uitstaan uit die geraas. Maak ‘n draai op die plaas en maak jou eie show vandag.

Firearms Guardian Ad
Firearms Guardian
Share via
Copy link
Powered by Social Snap