Firearms Guardian Ad family small banner
RECENT POSTS:
10 Feb 2025
READ MORE >>
13 Jan 2025
READ MORE >>
10 Dec 2024
READ MORE >>
3 Dec 2024
READ MORE >>
Firearms Guardian Ad

KYK: Beroep op almal om Pietermaritzburgers dringend te help! -Wildman

KYK EN DEEL ASSEBLIEF!

Die Wildman-Groep is besig om geld en brood nodige voorrade in te samel vir die inwoners van Pietermaritzburg waar die nood hoog is na die onlangse geweld. Ons doen ‘n beroep op almal om te help indien moontlik.

Die tyd het aangebreek om te wys dat jagters, sportskuts en alle vuurwapeneienaars ‘ysters’ is! Volg asseblief die instruksies in die video om betrokke te raak.


Firearms.co.za supports the #SafeCitizen Campaign, get involved, get armed, be ready!

Firearms Guardian Ad
Firearms Guardian
Share via
Copy link
Powered by Social Snap